Description
WAT MAAK N JAGGEWEER AKKURAAT
Beskrywing Dit is ‘n 105 bladsy boek met baie sketse en grafieke Fanus is ‘n profesionele geweersmid en ek neem aan die boek is ‘n samevatting van sy kennis en ondervinding oor die verskillende faktore wat bydrae tot ‘n Akurate geweer. Die afdeling oor teleskope is baie omvattend en verduidelik baie van




