EL PASO RS ASSAULT WITH LOOPS
R300.00
Shooting Gear
REKKIE ROER GEWEERTJIES VIR SEUNS (CAMO)
R240.00
Rekkie geweer vir kinders. Hou kinders vir ure lank besig.
Goed vir hand-oog koordinasie en konsentrasie. Rekkies ingesluit vir herhaaldelike gebruik.
NB: Die geweertjie sluit nie meer ‘n bril in soos aangedui op die foto nie.
Availability: In Stock

