REKKIE ROER GEWEERTJIES VIR MEISIES (PIENK)

R240.00

Rekkie geweer vir kinders. Hou hulle vir ure lank besig.

Goed vir hand-oog koordinasie en konsentrasie. Rekkies ingesluit vir herhaaldelike gebruik.

NB: Die geweertjie sluit nie meer ‘n bril in soos aangedui op die foto nie.

 

Availability: In Stock

SKU: REKKIEPINK Category: Tag:
Guaranteed Safe Checkout
Shopping Cart