Please note that ammo, primers and powder has to be collected in store.   Please remember to bring your license along.

Impak DVD II

R200.00

Impak DVD II

Out of stock

SKU: IMPAKDVD2 Category:

Description

In hierdie 2de volume van die Impak DVD reeks gaan daar gefokus word op “paper tuning”, verskillende boog “setups”, pyl gewig, “broadhead” gewig en tree stands. Daar gaan ook besprekings en in diepte verduidelikings wees oor algemene boogterme soos bv. ‘n pyl wat “tail right, -left, up of down” uit die boog trek.

Hierdie volume bevat 50+ impak skote (koedoe, vlakvark, rooibok, blouwildebees, eland, zabra, springbok, gemsbok en meer), tesame met grafieke vir “shot placement”, en “shot ratings” uit 10 uit.

As julle die 1ste volume van Impak geniet het, gaan julle definitied hierdie volume geniet met nog meer skote, “pro tips” en tegniese verduidelikings

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Impak DVD II”