Please note that ammo, primers and powder has to be collected in store.   Please remember to bring your license along.

Fanie Word Grootwildjagter

R180.00

Fanie Word Grootwildjagter

Out of stock

SKU: FANIE001 Category:

Description

Fanie Word Grootwildjagter – P.J. Schoeman

Hierdie boek is die tweede in die gewilde Fanie-trilogie en volg op Fanie se veldskooldae. Fanie is nou ’n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen saam met die Zoeloes op ’n jagtog te stuur.
Met ’n splinternuwe jaggeweer oor die skouer vertrek Fanie in die rigting van die Swart-Mfolozi. In hierdie ongerepte Bosveld moet Fanie groot besluite neem: ’n Goeie skoot of regte besluit kan die verskil maak tussen lewe en dood. Hartsake kwel hom ook. Met die moontlikheid van oorlog tussen Boer en Brit wat swaar op sy skouers druk, moet hy kies aan wie sy hart gaan behoort: Die Engelse meisie, Jekkie, of Soekie, ’n Boerenooientjie.
Soos die weke in die Bosveld verbygaan ontluik die wispelturige seun in ’n verantwoordelike jong man wat leer om na sy wyse Zoeloevaders te luister, Hlabisa en Lewies.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fanie Word Grootwildjagter”